Die Skuurdans Weskus

Die Skuurdans Weskus Ons bied Dj dienste aan vir alle geleenthede (D'Musique) en maandeliks danse by die Skuur aan. Beste dansplek in die Weskus!!!! Beste diens in die Weskus.

Kontak ons op 064 685 6630 of 079 633 4337 of [email protected] vir navrae, verwysings, kwotasies

🎊🎊🎊 Sien julle saterdag 26 September 2026🎊🎊🎊
10/08/2026

🎊🎊🎊 Sien julle saterdag 26 September 2026🎊🎊🎊

Kom dans saam. Aantrek volgens tema is nie verpligtend. Lekker pryse te wen met lucky draws en vir best dressed. Beste d...
20/06/2026

Kom dans saam. Aantrek volgens tema is nie verpligtend. Lekker pryse te wen met lucky draws en vir best dressed. Beste dansplek in die Weskus! Dj Derik gaan jou voete heel aand besig hou! Share gerus en nooi jou vriende en familie saam. Kinders welkom

09/06/2026

Ons wil graag ons borge vir Saterdagaand se dans bedank vir hulle wonderlike pryse wat hulle geborg het.

in Hopefield. Kontak gerus vir Neels op 082 578 3060 vir unieke drankies.

π•Žπ•–π•€π•œπ•¦π•€β„™π•šπ•«π•«π•’.𝕔𝕠.𝕫𝕒 - kontak vir Riaan op 076 486 6087 vir die lekkerste pizzas in Vredenburg.

Weskus Veggies - kontak vir Wally op 0820970853 of vir Samantha op 082 437 3694 vir VARS ORGANIESE groente en die lekkerste chutney en ingelegde bederwe.

Weereens baie dankie aan ons borge. Ons waardeer julle opreg!πŸ’›πŸ₯³πŸ’ƒ

Sien julle by ons volgende dans 8 Augustus 2026.

Nou toe. Die jol is aanβ™‘
13/05/2026

Nou toe. Die jol is aanβ™‘

Onthou ons dans 9 Mei 2026. Ons sien uit om vir julle die beste musiek in die Weskus te gee by die dans! Deel gerus ons ...
26/04/2026

Onthou ons dans 9 Mei 2026. Ons sien uit om vir julle die beste musiek in die Weskus te gee by die dans! Deel gerus ons advertensie en nooi julle vriende en familie. Saam maak ons die jol vol!!! Die Skuurdans Weskus

16/04/2026

Address

Vredenburg
7380

Telephone

+27646856630

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Skuurdans Weskus posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Club

Send a message to Die Skuurdans Weskus:

Shortcuts

Share