Hoeka Toeka Langarmdans

Hoeka Toeka Langarmdans Hoeka Toeka Langarmdans Sokkiejol, elke Vrydagaand van 7 tot 11 by Round Table Community Centre, 26ste Straat 19, Menlopark. Navrae: Jacoba 0765275720.

Kontak Jacoba Calitz op 0765275720 vir besprekings en navrae.

Nog 'n nuwe platejoggie vir Hoeka Toeka maar ou bekende vir baie dansers.
05/09/2026

Nog 'n nuwe platejoggie vir Hoeka Toeka maar ou bekende vir baie dansers.

31/08/2026

Hoeka Toeka Langarmdans Vrydagaand 4 September 2026. Kom geniet ure se opgewekte langarm sokkie-musiek van 7 tot 11 by die Round Table saal in Menlopark
Bespreek by Jacoba 076 527 5720

Lentedans en opening van die Hoeka Toeka seisoen Vrydagaand 28 Augustus 2026. Kom vier die Lente saam met ons engeniet u...
12/08/2026

Lentedans en opening van die Hoeka Toeka seisoen Vrydagaand 28 Augustus 2026. Kom vier die Lente saam met ons en
geniet ure se opgewekte langarm sokkie-musiek van 7 tot 11 by die Round Table saal in Menlopark.

Koste: R100
Early Bird R80

Sanger en musikant: Alwyn Oberholster

Bespreek by Jacoba 076 527 5720

Maak Vrydagaand 28 Augustus 2026 weer 'n Hoeka Toeka Langarmdans partytjie en kom vier die Lente saam met ons.Geniet ure...
05/08/2026

Maak Vrydagaand 28 Augustus 2026 weer 'n Hoeka Toeka Langarmdans partytjie en kom vier die Lente saam met ons.
Geniet ure se opgewekte langarm sokkie-musiek van 7 tot 11 by die Round Table saal in Menlopark.

Koste: R100
Early Bird R80

Sanger en musikant: Alwyn Oberholster

Bespreek by Jacoba 076 527 5720

11/05/2026

Maak Vrydagaand 15 Mei 2026 weer 'n Hoeka Toeka Langarmdans partytjie en kom vier my verjaarsdag saam met my.
Geniet ure se opgewekte langarm sokkie-musiek van 19:00 tot middernag by die Round Table saal in Menlopark.

Koste: R100

Sanger en musikant: Alwyn Oberholster

Bespreek by Jacoba 076 527 5720

09/05/2026

Ons sluit die Hoeka Toeka dansseisoen af met sanger Alwyn Oberholster en ons vier my verjaarsdag. Tafelbesprekings asb. Ons het 80 stoele in die saal.

Sokkie groepklas Vrydag 8 Mei by Hoeka Toeka, voor die dans. RSVP Jacoba 0765275720
07/05/2026

Sokkie groepklas Vrydag 8 Mei by Hoeka Toeka, voor die dans. RSVP Jacoba 0765275720

Wil jy leer sokkie of lyndans of net lekker langarmdans?Ons dans nog net die volgende 2 Vrydagaande by Hoeka Toeka, dan ...
06/05/2026

Wil jy leer sokkie of lyndans of net lekker langarmdans?
Ons dans nog net die volgende 2 Vrydagaande by Hoeka Toeka, dan maak ons toe vir die wintermaande en begin weer 28 Augustus.
Program:
*Vrydagaand 8 Mei*
- Lyndans groepsklas van 5 tot 6 (gratis as jy die dans bywoon)
- Sokkiegroepsklas van 6 tot 7 @ R50
- Langarmdans tot middernag @ R100.
*Vrydagaand 15 Mei*
Alwyn Oberholster sing vir ons en ons vier my verjaarsdag. Indien daar aanvraag is kan ons weer die groepsklasse aanbied. Sien jou daar!

Address

Round Table Community Centre, 26ste Straat 19, Menlopark. Elke Vrydagaand
Pretoria

Opening Hours

18:30 - 22:30

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hoeka Toeka Langarmdans posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share