MAAK MY MOOI

MAAK MY MOOI THIS PAGE WELCOMES YOU TO THEE MOST DANGEROUS BARBER SERVICES IN ELDO'S, WE DON'T LIKE LONG STORIES

14/09/2017

SPRING TIME AGAIN - DIE OUENS SE KOPPE BLOOM WEE SOOS BLOME!!!

CURLS FOR THE GIRLS??? JY KENN DAN ONS HET JOU ALTYD - STEEK UIT - KOM ONS MAAK JOU MOOI!!!

07/07/2017

VEDER HOE LYK HULLE???

COME TO MY BARBER - WOZA!!!

ITS THE WEEKEND - KOMS ONS MAAK JOU MOOI MAN!!!

03/03/2017

HOSH!!! STEEK UIT!!! IS FRIDAY WEE WEE... EN AS JY NOG 'N CUT SHORT, SAL ONS JOU UIT SORT... CHISE, LAT ONS JOU MOOI MAAK!!!

28/01/2017

IS SATURDAY EN ONS KYK NOU NAA PEAK HOUR - BECAUSE LATER VAT DIE OUENS WEE HULLE MEDDIES UIT, VINAND DRAAI ANDERS WEE BY DIE BASH, OF MIGHT WIL JY MAAR NET NXA LYK VIR CHAPEL MORE... (^_^) DOEN DIE REGTE DING - STIEK UIT BY DIE SHOP... HIE MAAK ONS JOU MOOI!!!

27/09/2016

Dankie vir die trim last night - wee Mooi geMaak!!!
(-_^)

Address

50A Cuming Road, Eldorado Park, EXT9
Johannesburg
1811

Telephone

+27786741516

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when MAAK MY MOOI posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share