Timbivati Sport Bar

Timbivati Sport Bar Timbivati Sport Bar bied lekker kuiers aan, braai aande, restaurant, karaoke, beer pong, pool kompetisies. Nog baie meer geleenthede te kom in die toekoms.

26/08/2022

Ons is opsoek na n barman.vanaf middel september .verkieslik enkel lopend.sal vanaf 2uur die midae tot toemaak tyd werk.van maandag tot saterdag.sondag is aftyd behalwe as daar n funksie is.ons is n lekker groep mense in n klein gemeenskap wat omgee vir mekaar.salaris sal bespreek word en tips gaan na barman.geen drugs gebruikers nie.kan my kontak op 0723006439.

Kom geniet julle dag hier by timbavati.Die rugby gaan ook op groot skerm uit gesaai word.
12/08/2022

Kom geniet julle dag hier by timbavati.
Die rugby gaan ook op groot skerm uit gesaai word.

30/06/2022

Middag almal.ek gaan saterdag 12 uur vuur aan steek vir n lekker braai voor die rugby.onthou van ons afslagdrankies.kom geniet die dag saam en miskien kan daar so klein kompitisie gehou word met ons pool......onthou saterdag 2 julie.lekker dag

29/06/2022
Ons het saterdag ons 2018 blacball kompitisie gehou.in die 3de plek was Nico White.2de Adriaan Groenewalt en as kampioen...
14/01/2019

Ons het saterdag ons 2018 blacball kompitisie gehou.in die 3de plek was Nico White.2de Adriaan Groenewalt en as kampioen gekroon was Neels Botha.geluk Neels .jy het dit gedoen met goeie gees.dankie vir almal wat daar was en ons dag n wonderlike lagende onvergeetlike gemaak het

30/10/2014

Halloween Party more aand. Braai Pakkies te koop saam met pap en sous van af 6:00 R15 Dubbel branewyn en Coke, R10 n bier en R5 shooters van af 9:00 tot 10:00 die aand

28/10/2014

Nog 3 dae oor dan is dit Halloween party. Werk hard aan al die versierings.

Address

Voortrekker Str
Carolina
1185

Opening Hours

Monday 10:00 - 02:00
Tuesday 10:00 - 02:00
Wednesday 10:00 - 02:00
Thursday 10:00 - 02:00
Friday 10:00 - 02:00
Saturday 10:00 - 02:00

Telephone

+27795748531

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Timbivati Sport Bar posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Club

Send a message to Timbivati Sport Bar:

Share