26/06/2026
Maak seker jy mis nie saterdagaand uit op ons Cowboy Country verjaarsdag party nie 🥳
Die BEST DRESSED cowboy/cowgirl/couple wen 2 x kaartjies na KIP MOORE se live show in Oktober by Grand Arena, Grand West 🤩
Kyk uit vir KIP MOORE se posters in Danskraal, scan die QR kode en koop kaartjies vanaf slegs R450😱‼️
Dankie Bok Radio / BokTv vir hierdie awesome prys vir die gelukkig wenner & vir die GROOT afslag op die kaartjies 🙌🏼